Gepubliseer in Beeld 19 Augustus 2014,

17 mans en ‘n vrou het in die streekhof in Nigel verskyn op aanklag dat hulle honde geteel en aangehou het spesifiek vir gebruik in hondegevegte.

17 men and one woman appeared in the regional court of Nigel on charges that they bred and kept dogs specifically for use in dog fights.

Lees meer/Read more