Newspaper clippings


Gepubliseer/Published in Beeld 23 April 2014

Daar word verneem dat twee raadslede van die Mpumalanga-toerisme-en-parke-agentskap betrokke is in die diefstal van 80 renosterhorings wat uit die agentskap se kantore uit, onlangs gesteel is.

Two people who work for the Mpumalanga Parks and Tourism Agency are belived to be involved in the recent theft of 80 rhino horns from a safe in the agencies offices.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 23 April 2014

Inwoners van Claremont-landbouhoewes naby Nelspruit sê hulle hoor saans leeus wat brul en sommige inwoners het al leeus gewaar in die area.

Residents from the Claremont smallholding community close to Nelspruit say they hear lions roar at night and some say they have even seen the big cats before in the area.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 21 April 2014

Meer as 40 renosterhorings is onlangs uit die Mpulmamlanga-toerisme-en-parke-agentskap se kantoor in Nelsptruit gesteel.

More than 40 rhino horns have been stolen out of the Mpumamlanga Parks and Tourism Agency offices in Nelspruit recently.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 22 April 2014

Die Heaviside-dolfyn (Cephalorhynchus heavisidii) wat in die koue waters van die weskus voorkom, is blykbaar onder baie druk omdat te veel stokvis, die dier se grootste voedselbron, gevang work.

The Heaviside’s dolphin (Cephalorhynchus heavisidii) population of the West Coast of South Africa are under immense pressure of late due to over fishing of its main food source, hake.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 16 April 2014

Jessie, die Skaaphond, word deur navorsers van Noordwes Universiteit opgelei om grootbrulpaddas (Pyxicephalus adspersus) ondergronds uit te ruik.

Jessie the border collie, is being trained by researchers from the University of the North West to detect giant bullfrogs (Pyxicephalus adspersus) hiding underground.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 15 April 2014

Ses stroperbendes is binne 4 dae in die Krugerwildtuin vasgetrek.

Six poacher gangs caught within 4 days in the Kruger National Park.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 14 April 2014

Die Noorse vragskip Alma, met sowat 200o ton walvisvleis aan boord, het gister Suid Afrika se hawens vermy, vermoedelik omdat hulle nie hier welkom gevoel het nie, volgens Greenpeace aktivis Shanaaz Nel.

The ship called Alma, carrying 2000 tons of whale meat, was apparently to intimidated to stop in a South African port in order to obtain fuel, according to Greenpeace activist Shanaaz Nel.

Lees meer/Read more

 

Gepubliseer/Published in Beeld 11 April 2014

Lady Dinah’s Cat Emporium in Londen is die plek om na heen te gaan as jy lus het om met ‘n kat te kuier terwyl jy koffie en skons geniet.

Lady Dinah’s Cat Emporium in London is the coffee shop to go to if you want to spend some quality time with a kitty while enjoying your morning coffee.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 11 April 2014

Die dieretuin in Parys gaan weer hulle deure oopmaak, nadat dit ses jaar gevat het om die dieretuin opteknap en sy dienste en fasiliteite aan sy diere en die publiek te verbeter.

The zoo in Paris will open its doors again after it has been closed for renovations for the last six years, in order to imrove its animal welfare and the experience for the public.

Lees meer

 

Gepubliseer/Published in Beeld 11 April 2014

Lees hoe Amanda de Lange vasstel hoe ‘n mens se troeteldier vir jou geld in die bank kan sit, soos die kat Tadar Sauce vir haar eienaar gedoen het.

Read how Amanda de Lange explains how your pet can put money into you bank account, just like Tadar Sauce did for her owner.

Lees meer

Next Page »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 74 other followers