Gepubliseer/ Published in Beeld 3 Junie 2013

Bloemfontein. – “Dis so goed jy gaan skiet resiesperde op die renbaan.” So het ’n ontstelde Mark Kitchenbrand gister gesê oor mense wat wedvlugduiwe skiet wat aan ’n wedvlug deelneem.

Bloemfontein.- “It’s so good you’re going to shoot race horses on the racetrack.” So a distraught Mark Kitchenbrand yesterday said about people who shoot pigeons participating in a race.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer / Published: Beeld 2 Februarie 2009

Die “Olimpiese Spele” van wedvlugduiwe het die afgelope naweek plaasgevind. Die duiwe is op Saterdagoggend 31 Januarie op Trompsburg vrygelaat en die wenner van die 552 km wedvlug was die duif East of Eden.

The 13th Sun City Million Dollar Pigeon Race took place over the weekend. The pigeons were liberated at Trompsburg 552 km from Sun City. A pigeon from the UK East of Eden won the race.

Lees meer / Read more
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2462554,00.html

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 93 other followers