Gepubliseer / Published in Die Beeld 30 Desember 2010

Wetenskaplikes is bekommerd dat witkruisarende se getalle aan die afneem mag wees. Mnr. Andre Botha van die Trust vir die Bedreigde Natuurlewe se Roofvoëlprogram meen dat die getalle van die meest roofvoëlspesies neem  af, maar dat die witkruisarend nie die ergste deur hierdie  tendens beinvloed word nie.  

The number of Verreaux’s eagle may be declining according to scientists. This is however the case of most birds of prey in South Africa.

Lees meer / Read more