Gepubliseer / Published:  Die Beeld 8 Desember 2010

Mnr. Richard Tesore, hoof van die nie-regeringsorganisasie Rescate Fauna Marina, hou ‘n baba La Plata-rivierdolfyn in ‘, swembad in Piriapolis, Uruguay, vas. Die dolfyntjie is Sondag gestrand naby die stad gevind en herstel in Piriapolis van beserings wat vermoedelik deur ‘n visnet veroorsaak is.

Foto: Reuters