Gepubliseer/ Published in Beeld 20 November 2012

‘n Vyfjarige meisie van Botswana is deur ’n hond in die gesig gebyt toe haar ouers se motor die naweek op pad na die 94.7-fietsren op die N1-hoofweg naby Bela-Bela (Warmbad) gebreek het.

Lees meer/ Read more