Gepubliseer/ Published in Beeld 16 November 2012

Tien vroue in Pachsdraai naby Groot Marico droom van ‘n kommersiële beesboerdery met slagpale, ’n melkery, teerstrate en ’n bedrywige mark waar hulle hul produkte kan verkoop.

Lees meer/ Read more