Gepubliseer/ Published in Beeld 17 Desember 2012

Elke somer kruip leerskilpaaie (leatherback turtles) en karetskilpaaie (loggerhead turtles) uit die Indiese Oseaan om hul eiers op die strande in die iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal te kom lê.

Every summer leatherback turtles and loggerhead turtles emerge from the Indian Ocean to lie their eggs on beaches in the iSimangaliso Wetland Park in KwaZulu-Natal.

Lees meer/ Read more