Gepubliseer/ Published in Beeld 14 Desember 2012

Talle mense het by die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gekla nadat ’n perd teen wie die lemnaeler Oscar Pistorius in Katar resies gehardloop het glo herhaaldelik geslaan is.

Lees meer/ Read more