Gepubliseer/ Published in Beeld 4 Desember 2012

‘n Nguni-bees in Tanskei poseer mooi vir die kamera. Dié foto was deel van die portefeulje waarmee Nelius Rademan pas as Foto24 se fotograaf van die jaar aangewys is. Foto24 se fotograwe neem die foto’s vir Beeld en haar susterkoerante.

Lees meer/ Read more