Gepubliseer/ Published in Beeld 30 November 2012

Daar is selde ’n middeweg wanneer dit kom by katte: Jy is óf ’n katmens, óf nie. Die skrywer en kreatiewe direkteur Lewis Blackwell is beslis ’n kietsie-liefhebber. Karla Janse van Vuuren het met hom gesels oor die pragboek The Life and Love of Cats wat hy saamgestel het.

Lees meer/ Read more