Gepubliseer/ Published in Beeld 14 Desember 2012

Bethlehem. – Don Steenkamp (16), die enigste oorlewende van die Griekwastad-gesins- treurspel, is gister as kaptein van die Suid-Afrikaanse junior ruitersport- en pensteek-vereniging (Sajeta) se nasionale “tweede span” verkies.

Don Steenkamp (16), the only survivor of the Griquatown family tragedy, was chosen as captain of the South African Junior Equestrian Tentpegging (Sajeta’s) national “second team.”

Lees meer/ Read more/ View image