Gepubliseer/ Published in Beeld 11 Desember 2012

Gauteng se honde kan rustig en gereeld voortblaf. Die munisipale regulasie wat onlangs in Kaapstad ingestel is en wat behels dat mense wie se honde meer as ses minute uit elke uur blaf, beboet kan word, gaan nie gou in Gauteng ingestel word nie.

Lees meer/ Read more