Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Desember 2012

’n Man blameer sy vrees vir bulterriërs en ’n bekommernis oor die veiligheid van sy miniatuurperdjies vir die feit dat hy ’n tweejarige bulterriër-teef verlede naweek in die waakeenheid van ’n dierehospitaal laat beland het.

Lees meer/ Read more