Gepubliseer/ Published in Beeld 27 November 2012

’n Sewejarige kon nog op sy lip byt en die trane terugsluk toe hy agterkom boewe het sy fiets gesteel, maar hy kon nie die trane inhou toe hy sien sy lieflinghond, Asjas, is óók weg nie.

Lees meer/ Read more