Gepubliseer/ Published in Beeld 17 Desember 2012

’n Ou Russiese gebruik om ’n padda in ’n emmer melk te sit om te keer dat die melk suur word, het gelei tot die identifisering van verskeie velafskeidings van die padda wat dalk as medisyne ontwikkel gaan word.

An old Russian method, used to prevent milk form becoming sour, entails a frog sitting in the bucket of milk.  This has led to the identification of several secretion from the skin of the frog that may be used in the development of medicine.

Lees meer/ Read more