Gepubliseer/ Published in Beeld 14 Desember 2012

Potchefstroom. – Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) wil die weermagbasis hier met ’n dringende hooggeregshofbevel dwing om die toestand waarin hul perde aangehou word, te ondersoek.

Lees meer/ Read more