Gepubliseer/ Published in Beeld 18 Desember 2012

’n Navorser van die Noordwes-Universiteit het bevind die organe van beeste wat in die omgewing van die Wonderfonteinspruit aangehou word, is onder meer met uraan en kobalt besmet.

A researcher from the North-West University has found that the organs of cattle in the area of Wonderfontein Spruit , have been contaminated with uranium and cobalt.

Lees meer/ Read more