Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Januarie 2013

Dit gaan baie goed met Dakota, die Deense hond wat verlede week deur die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Vereeniging van ’n gewisse hongerdood gered is.

Dakota, the Danish dog saved last week by the SPCA of Vereeniging of a certain hunger death, is doing very well.

Lees meer/ Read more