Gepubliseer/ Published in Beeld 14 Januarie 2013

Die eende op die Emmarentiadam in Johannesburg was baie bly hulle het koel water tot hul beskikkking tydens die hittegolf wat Gauteng tot Vrydag in sy greep gehad het.

The ducks on the Emmarentiadam in Johannesburg were very glad for the cool water available to them during the heat wave that had Gauteng in its grasp until Friday.

Lees meer/ Read more