Gepubliseer/ Published in Beeld 07 Januarie 2013

Brasilia. – ’n Kat wat gevangenes glo sou help om te ontsnap is by ’n tronk in Brasilië gevang met saaglemme, boorpunte en ’n selfoon met ’n battery en laaier in ’n sakkie aan sy lyf vasgemaak.

Prisoners would have escaped from a jail in Brazil with the help of a cat that was caught with saw blades, drill bits and a phone with a battery and charger in a bag attached to his body.

Lees meer/ Read more/ Video