Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Januarie 2013

’n Qantas-vlug in Australië het tragies geëindig vir ’n ongewone “onwettige” passasier. The Sydney Morning Herald het gister berig dié passasier, ’n luislang van 3 m lank, het hom Donderdagoggend op die vliegtuig se vlerk tuisgemaak.

A Qantas flight in Australia ended tragically for an unusual “illegal” passenger. The Sydney Morning Herald reported yesterday that the passenger, a python 3 m long, made his home Thursday morning on the plane’s wing.

Lees meer/ Read more