Gepubliseer/ Published in Beeld 15 Januarie 2013

Sy moet ’n bietjie nader aan die renosterbul staan vir ’n mooier foto, het die eienaar van die Aloe Ridge-hotel en -natuurreservaat glo aan Chantal Beyer gesê voordat die bul haar met sy horing deurboor het.

She needs to stand a little closer to the rhino bull for a prettier picture, the owner of Aloe Ridge Hotel and Nature Reserve told Chantal Beyer, before the bull pierced her with his horn.

Lees meer/ Read more