Gepubliseer/ Published in Beeld 18 Januarie 2013

Los Angeles. – Dit gons onder aanhangers van die TV-reeks The Big Bang Theory nadat ’n nuwe Suid-Amerikaanse byespesie na ’n sêding in die reeks genoem is. Dié gewilde reeks, wat tot 18 miljoen kykers per episode lok, volg die lewens van ’n spul briljante, dog sosiaal onbeholpe wetenskaplikes.

It is buzzing among fans of the TV series The Big Bang Theory after a new South American bee species is named after a saying in the series. This popular series, which attracts 18 million viewers per episode, follows the lives of a bunch of brilliant, but socially inept scientists.

Lees meer/ Read more