Gepubliseer/ Published in Beeld 16 Januarie 2013

Suid-Afrikaanse vlinder-geesdriftiges is in die wolke oor die ontdekking van ’n tweede kolonie van die  krities bedreigde Wolkberg Zoeloe (Alaena margaritacea) skoenlapper.

South African butterfly enthusiasts are in the clouds over the discovery of a second colony of the critically endangered Cloud Mountain Zulu (Alaena margaritacea) butterfly.

Lees meer/ Read more