Gepubliseer/ Published in Beeld 18 Januarie 2013

’n Krokodilboer in KwaZulu-Natal is deur die departement van landbou en omgewingsake met R290 000 beboet nadat hy afsonderlike hokkies vir sy krokodille gebou het sonder dat die nodige omgewingsimpakstudie gedoen is.

A crocodile farmer in KwaZulu-Natal was fined R290 000 by the Department of Agriculture and Environmental Affairs, after building separate cages for his crocodiles without doing the required environmental impact study first.

Lees meer/ Read more