Gepubliseer/ Published in Beeld 18 Januarie 2013

MAKHADO (Louis Trichardt). – ’n “Leeu” wat uit ’n private wildreservaat ontsnap en inwoners van dié dorp al ’n week lank “terroriseer”, was toe net ’n welpie.

A “Lion” that escaped from a private game reserve in Makhado (Louis Trichardt) and “terrorized” residents of this town all week was just a cub.

Lees meer/ Read more