Gepubliseer/ Published in Beeld 19 Januarie 2013

Bela-Bela (Warmbad). – ’n Bejaarde vrou wat diere op haar hoewe buite dié dorp gevoer het, het haar gisteroggend doodgebloei nadat ’n njalabul haar een been met sy horing deurboor het.

An elderly woman that fed animals outside Bela-Bela (Warmbaths), had bled to death after a nyala bull pierced her leg with its horn.

Lees meer/ Read more