Gepubliseer/ Published in Beeld 17 Januarie 2013

Kaapstad. – ’n Perd wat uit ’n graf opstaan, is nie ’n ding wat jy elke dag sien nie, maar dít is wat die pastoriepaar van Nuwerus se NG kerk verlede week sien gebeur het.

Cape Town. – A horse that rose from a grave is not a thing you see every day, but this is what the parsonage pair of the Nuwerus Dutch Reformed Church last week saw happen.

Lees meer/ Read more