Gepubliseer/ Published in Beeld 17 Januarie 2013

Kaapstad. – Oscar Maximus (11), Suid-Afrika se voorste vierpotige stralejakker wat al meer as 200 000 km ter wille van liefdadigheid gereis het, is in Kalifornië doodgery.

Oscar Maximus (11), South Africa’s leading globetrotting dog, that had traveled more than 200 000 km for the sake of charity, was killed in California.

Lees meer/ Read more