Gepubliseer/ Published in Beeld 18 Januarie 2013

Drie jaar en byna 90 000 km se vlieg nadat ’n oostelike rooipootvalkie in Newcastle, KwaZulu-Natal, met ’n satellietsender toegerus is, is sy nou weer terug in dié dorp.

After three years and a nearly 90 000 km flight, an eastern “satellite falcon” returns to Newcastle, KwaZulu-Natal.

Lees meer/ Read more