Gepubliseer/ Published in Beeld 30 Januarie 2013

Hulle dans uit hul liefde vir viervoetiges. ’n Groep van meer as 100 dansers van Pretoria gaan môreaand in ’n eenmalige vertoning, Dancers Love Dogs, by die Atterbury-teater in Lynnwood dié liefde met hul danspassies bewys.

A group of dancers from Pretoria show their love for animals by doing a once-off performance, Dancers Love Dogs, at the Atterbury Theatre, Lynnwood.

Lees meer/ Read more

Advertisements