Gepubliseer/ Published in Beeld 25 Januarie 2013

Kaapstad. – ’n Worshond van Villiersdorp moes van kant gemaak word nadat albei sy agterbene gebreek is deur betogers wat aan die Kaapse landbou-oproer deelgeneem het.

A dachshund of Villiersdorp (Cape Town) did not survive the Cape agricultural riot, during which both his hind legs were broken by protesters.

Lees meer/ Read more