Gepubliseer/ Published in Beeld 31 Januarie 2013

’n Week nadat ’n basterbrak wat dae lank in ’n strik verstrengel was van ’n gewisse dood gered is, het hy ’n nuwe lus vir die lewe.

A dog (Kaiko) fully recovers after being saved from certain death in a trap.

Lees meer/ Read more