Gepubliseer/ Published in Beeld 26 Januarie 2013

Wêreldwyd word die publiek deur die media aangeraai om die noordelike dele van SA te vermy as gevolg van die krokodille wat losgekom het weens die oorstromings in die noorde van Limpopo.

The media has advised the public to avoid the northern parts of South Africa due to the flooding in the northern Limpopo that has resulted in the escape of a number of crocodiles.

Lees meer/ Read more/ Video