Gepubliseer/ Published in Beeld 28 Januarie 2013

Die polisie help nie met die soektog na die duisende krokodille wat weggespoel het toe die Limpoporivier verlede week afgekom het nie omdat hulle nie die vermoë of die kundigheid het om dit te doen nie.

The police cannot help with the search for the thousands of crocodiles that washed away when the Limpopo River flooded last week, because they do not have the ability or expertise to do it.

Lees meer/ Read more