Gepubliseer/ Published in Beeld 06 Februarie 2013

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het sewe skape en twee beeskalwers op die Standerton-veilingsterrein summier van kant gemaak weens die aard van hul beserings.

The National SPCA (NSPCA) took immediate action at an auction in Standerton due to the severe injuries of seven sheep and two calves.

Lees meer/ Read more