Gepubliseer/ Published in Beeld 19 Februarie 2013

Twee renosters van die Leshoka Thabang-wildplaas in die Zebediela-omgewing in Limpopo is vermoedelik onderskeidelik twee en vyf dae gelede baie wreed in ruie gras vir hul horings gestroop.

Two rhinos of the Leshoka Thabang game farm in the Zebediela area in Limpopo were poached for their horns.

Lees meer / Read more