Gepubliseer/ Published in Beeld 21 Februarie 2013

Die Timbavati- private natuurreservaat (TPN) het gister gereageer op bewaringsbewustes se kritiek op hulle renosterjagpakkette. Hulle beweer dat die doel van die jagpakette is om  “dié spesie in die geheel te bewaar”.

Timbavati Private Nature Reserve (TPN) responded to the criticism of conservationists’  after they claimed that hunting rhino preserve this species.

Lees meer / Read more