Gepubliseer/ Published in Beeld 19 Februarie 2013

Timbavati- private natuur­reservaat, wat ’n oop grens met die Krugerwildtuin het, is deur bewaringsbewustes aangevat omdat hy vir die 2013-jagseisoen jagpakkette vir twee witrenosters en ’n leeu aanbied.

Timbavati Private Nature Reserve, which has an open border with the Kruger, was criticized by conservationists, because they allow the hunting of rhino.

Lees meer / Read more