Gepubliseer/ Published in Beeld 08 Februarie 2013
Zane Langman, van die Rakwena-krokodilplaas in die Pontdrif-gebied is deur die departement van omgewingsake in Limpopo verbied om enige verdere van die ongeveer 7 000 krokodille, wat in die onlangse vloede weggespoel het, in die Limpoporivier te  vang voordat hulle toestemming gee.

The Department of Environmental Affairs in Limpopo prohibited Zane Langman, from the Rakwena crocodile farm in the Pontdrif area, from recapturing crocodiles in the Limpopo River, which escaped during the recent floods.

Lees meer / Read more