Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Februarie 2013

Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die RPO sê Suid-Afrika het streng wette, ­reëls en regulasies om verbruikers te beskerm en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het nog nie klagtes oor die gebruik van perdevleis ontvang nie.

Gerhard Schutte, CEO of RPO says that South Africa has strict laws, rules and regulations to protect consumers and the Red Meat Producers Organisation (RPO) has not received complaints about the use of horse meat.

Lees meer / Read more