Gepubliseer/ Published in Beeld 11 Februarie 2013

Serengeti-gholflandgoed buite Kempton Park se nuwe jong seekoeibul, wat intussen Herby gedoop is, het vroeg-vroeg Saterdagoggend  besluit om maar liewer terug te trek Rietvleidam natuurreservaat toe.

A young male hippo (Herby) at Serengeti Golf Estate near Kempton Park moved on to greener pastures in the direction of the Rietvlei nature reserve near Pretoria.

Lees meer / Read more