Gepubliseer/ Published in Beeld 09 Februarie 2013

‘n Jong seekoeibul wat vermoedelik van die Rietvlei-natuurreservaat buite Pretoria kom het vir groot opwinding op die Serengeti-gholflandgoed buite Kempton Park gesorg. Hy het Donderdagnag besluit om die dam by die vierde putjie is sy nuwe tuiste te maak.

A young hippopotamus from the Rietvlei Nature Reserve, near Pretoria, was spotted at the Serengeti Golf Estate near Kempton Park.

Lees meer / Read more

Advertisements