Gepubliseer/ Published in Beeld 20 Februarie 2013

29 Bonsmara-beeste wat onder bome bo-op die berg,  gestaan het, is verlede week  op die plaas Booyzynkraal tussen Groblersdal en eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga tydens ’n donderstorm doodgeslaan.

29 Bonsmara cattle were struck by lightning on the farm Booyzynkraal between Groblersdal and eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga during a thunderstorm.

Lees meer / Read more