Gepubliseer/ Published in Beeld 22 Februarie 2013

Twee veeartse van die Nigel omgewing sal binnekort weet of hulle op ‘n aanklag van dieremishandeling gaan tereg staan, nadat drie ledemate van ‘n blouapie geamputeer is.

Two veterinarians from the Nigel area will soon know whether they will be prosecuted on a charge of animal cruelty after they amputated three  limbs of a vervet monkey.

Lees meer / Read more