Gepubliseer/ Published in Beeld 22 Februarie 2013
Reynold Thakhuli, woordvoerder van SANParke, het ontken dat 60 DNS-monsters van gestroopte renosters in ’n yskas in die Krugerwildtuin vrot geword het, maar het wel’n voorval in Oktober verlede jaar waartydens sewe monsters vrot geword het, erken.

Reynold Thakhuli, a SANParks spokesperson, denied the loss of 60 DNA samples of poached rhinos in a statement but confirmed an incident in October last year when seven samples were lost due to a power failure at Skukuza .

Lees meer / Read more

Advertisements