Gepubliseer/ Published in Beeld 22 Februarie 2013

Colman O’Criodian van die Wêreldnatuurfonds (WWF) het gister tydens ’n telefoonkonferensie gesê dat die WWF en die bewaringsgroep Traffic enige voorstelle vir die wettiging van die handel in renosterhoring sal teenstaan by die Cites-byeenkoms wat van 3 tot 14 Maart in Bangkok gehou word.

Colman O’Criodian of the World Wildlife Fund (WWF) stated that legalising rhino horn trade would increase poaching and said that both WWF and Traffic would oppose any pro trade proposals at the CITES meeting in Bangkok from 3 – 14 March.

Lees meer / Read more

 

Advertisements