Gepubliseer/ Published in Beeld 27 Februarie 2013

Die DBV se Kungwini-tak, naby Bronkhorstspruit, is onlangs toegemaak omdat die Tshwane-metroraad glo nie betaal het vir dienste wat die Tshwane-DBV die afgelope ses maande in dié gebied gelewer het nie.

Due to lack of funding, the Tshwane SPCA will no longer be able to provide services in Kungwini, and this facility will close as from Tuesday 19 February.

Lees meer / Read more

 

Advertisements