Gepubliseer/ Published in Beeld 27 Februarie 2013

Dr. Donna-Maréé Cawthorn en prof. Louw Hoffman van die Universiteit van Stellenbosch  se navorsing het bewys dat heelwat bedrog voorkom wat betref die inligting  op kos-etikette van Suid-Afrikaanse verwerkte vleisprodukte.

Studies by researchers, Dr Donna-Maree Cawthorn and Professor Louw Hoffman, of the University of Stellenbosch,  revealed the  mislabelling of processed meats in South Africa .

Lees meer / Read more